Henk en Rina Jansen van Nieuwenhuizen en Gesin verwelkom u by hierdie Geestelike, Christelike en Tuisblad waaruit u gratis inligting vir Selfstudie en Groei kan kry. Ons bid u sëen en vrede toe.
BELANGRIKE NOTA:
Hierdie Tuisblad verteenwoordig geen kerk of organisasie van watter aard nie, ook is dit aan geen kerk of organisasie gekoppel nie.
Hierdie blad is opgedateer op 20 Sep 2006
Indien die Inligting soos verwys op INDEKSE en INHOUD van dokumente op hierdie blad nie verkrygbaar is nie, kan dit d.m.v. e-pos aangevra word. Sou daar enige foute op inligtingstukke voorkom of dat daar skakels is waarby u nie kan uitkom nie sal dit waardeer word indien u dit d.m.v. e-pos aan my kan deurgee sodat dit gekorrigeer kan word.

Voorwoord:
'n Woord van dank en met dank aan die Here wat my instaat gestel het om hierdie inligting en bundels saam te stel.
Ek vertrou dat dit vir julle as 'n hulpmiddel tot groei in die Geestelike evangelie sal dien, selfs by die brood breking in die liggaam van Christus, die kerk.
Ek vertrou dat dit julle ook sal help om die Geestelike Lewe te kan verstaan.
Ek stel dan hierdie inligting en bundels gratis en vrylik tot julle beskikking met baie liefde en 'n gevoel van gelukkigheid met vreugde.
Ek vertrou dat hierdie inligting geen kerk of organisasie sal benadeel nie, indien wel, kontak my gerus sodat ek die saak onmiddelik kan uitklaar. Baie dankie.

Daarom doen ek die volgende gebed tot God:
"Ewige God, ons Vader, Jesus Christus ons verlosser en Saligmaker, om van U af weg te draai, is om ons lewensdoel mis te loop, om U te ken, is om die ewige lewe te kies!
As ons met U gaan, sal ons standhou en die wêreld oorwin, maar as ons U sou verlaat, sal ons ondergaan.
Skenk ons 'n oop verstand, U genade en onsmisbare bystand, elke oomblik en elke dag van ons lewe in die uitvoering
van ons plig teenoor U, U leiding in al ons verwarring, onsekerheid en uit die duisternis, U vrede in al ons droefheid en smart.
Ons wil die onbekende nie sonder U binnegaan nie, hou U ons hand en lei ons veilig na ons ewige bestemming.
Doen dit Heer deur Christus Jesus en U Heilige Gees.
Amen.

  • Opdatering

  • Hierdie blad is opgedateer op 20 Sep 2006. Hier onder volg hierdie Tuisblad se adresse:
  • http://myweb.absa.co.za/henkn ;
  • http://henkn.50megs.com

  • Bybel Onderwerpe en Teks Verwysings (Ou Vertaling)

  • Nota: Hierdie blad bevat dokumente met Bybel Onderwerpe en Teksverwysings waarin die onderwerp voorkom
    asook sekere onderwerpe met artikels vanuit die Ou Vertaling.
  • Christelike Webwerwe
  • Afrikaanse Webwerwe
  • Foto Album
  • Hoof Inhoudsopgawe


  • Indien u kortpad wil neem na die Hoof Inhoudsopgawe van die Bybel Onderwerpe en Artikels, kan u net op die
    "ROOI" Inhoudsopgawe hierbo kliek
    .

    Hierdie volgende Onderwerpe is dokumente wat meer omskrywend is, deur daarop te "Kliek"
    sal dit u na die betrokke dokument neem.
  • Die Geestelike Lewe - (Artikel)
  • Tekse waarom die Bybel Geestelik verstaan behoort te word.
  • In Die Begin (Engelse weergawe)
  • Die Skepping (Engelse weergawe - Tekse)
  • Skepping van die Aarde (Artikel - Hoofstuk 17)
  • Skepping van die Mens (Artikel - Hoofstuk 18)
  • Skepping van Lig (Artikel - Hoofstuk 19)
  • Skeiding van Waters (Artikel - Hoofstuk 20)
  • Bybelgeskiedenis en Bybel Boeke
  • Bybel Hoofstukke en Gelykenisse
  • Groei om te Lewe (Artikel)
  • Geestelike Droogte (Artikel)
  • My Erfenis (Artikel)
  • Tuin teen Tuin (Artikel)
  • Die Eersgeborene (Artikel - Hoofstuk 28)
  • Die Deur (Artikel)
  • Drank en Drink is sonde? (Artikel)
  • Berg van die Here (Artikel - Hoofstuk 21)
  • Koninkryk van God (Artikel - Hoofstuk 22)
  • God is 'n Verterende Vuur (Artikel - Hoofstuk 23)
  • Die doop met die Heilige Gees en Vuur (Artikel - Hoofstuk 24)
  • Wat en Wie is God? (Artikel - Hoofstuk 6)
  • Die Doop van Johannes en die Heilige Gees (Artikel - Hoofstuk 25)
  • Wat is Geloof? (Artikel - Hoofstuk 27)
  • God in Vlees (Artikel - Hoofstuk 26)
  • Verstand (Artikel)
  • Die Doelgerigte Lewe (Artikel)
  • Liefde is van Bo (Artikel)
  • Getuieniswenke - Hierdie dokument se artikels is onttrek weens redes buite my beheer, net die Voorblad en Inhoud is geplaas. Kontak my gerus vir inligting
  • Free Java Chat from Bravenet.com Free Java Chat from Bravenet.com
    Free Tell A Friend from Bravenet.com Free Tell A Friend from Bravenet.com
  • Gasteboek:
    Kies en kliek op onderstaande "View" of "Sign My Guestbook" en teken in asseblief

  •        Geestelike Tuisblad                           Geestelike Tuisblad            Christelike Tuisblad                          Christelike Tuisblad