Verstand (Opklaring)
Kom ons begin deur eers na die volgende tekse te kyk:
1Kor 2:13 en 14
"13 Daarvan spreek ons ook, nie met woorde wat die menslike
wysheid leer nie, maar met dié wat die Heilige Gees leer, sodat ons geestelike
dinge met geestelike vergelyk. Vers 14 Maar die natuurlike mens
neem die dinge van die Gees van God nie aan nie; want dit is vir hom dwaasheid,
en hy
Mark 4:11-12
"En Hy sę vir hulle: Aan julle is dit gegee om die verborgenheid van die koninkryk van God te ken, maar vir hulle wat buite is, kom alles deur gelykenisse, vers 12 sodat hulle kan kyk en kyk, en nie sien nie; en hoor en hoor, en nie verstaan nie, dat hulle hul nie miskien bekeer en die sondes hulle vergewe word nie."
Ontleding: Dit word nou vir jou duidelik waarom die verborgenhede van die koninkryk van God nie aan ons in die begin bekend was nie. Ons was buite die koninkryk en was 'n natuurlike denkende en het ook 'n natuurlike sienswyse gehad.
Ons lees dikwels in die skrifte oor verstand of daar word dikwels in tekse daarna verwys en ons neem aan dat dit die mens se brein is waarna verwys word maar dit is nie so nie.
Ek wil ‘n babatjie as voorbeeld neem. Hierdie babatjie het
‘n brein want hy word met dit gebore maar hierdie babatjie het nog nie verstand
nie want hy het nog niks geleer nie. So met die tyd saam ontwikkel hierdie
babatjie verstand. Net so
Nou kom ons by hierdie verstand waarna die skrifte verwys en hier wil ek vir u sę dat bogenoemde persoon met al sy węreld se kennis en ondervinding ook nog sonder verstand is, sonder hierdie verstand waarna die skrifte verwys.
Kom ons gaan deur ‘n paar tekse om hierdie stelling te bewys.
1Joh 5:19-21 vers 19 Ons weet dat ons uit God is en die hele węreld in die mag van die Bose lę. Vers 20 En ons weet dat die Seun van God gekom het en ons verstand gegee het om die Waaragtige te ken; en ons is in die Waaragtige, in sy Seun, Jesus Christus. Hy is die waaragtige God en die ewige lewe. Vers 21 My kinders, bewaar julleself van die afgode. Amen.
Uit hierdie teks
Dit is baie belangrik dat ek en u moet besef wat dit beteken
om IN Jesus Christus te wees want ons
Om hierdie evangelie van God te verstaan moet ek en u
geestelike daarna gaan kyk want om hierdie Seun te vind is ook om God te vind
en God is Gees en sy woning is dus ook ‘n geestelike plek of toestand. Maar ek
moet dus deur hierdie wedergeboorte aksie gaan om ook dan ‘n geestelike mens te
God gee ons sy reels om daarby uit te kom, verwys hier na
Heb 8:10 “Want dit is die verbond wat Ek ná dié dae sal sluit met die huis van
Israel, spreek die Here: Ek sal my wette
in hulle verstand gee en dit op hulle hart skrywe; en Ek sal vir hulle 'n
God wees, en hulle sal vir My 'n volk wees”. Hierdie geestelike verstand van
God, wat God ons gegee het om hierdie geestelike dinge te
God sę juis in Ef 4:17-19 dat was verduisterd, verdonker, in onverstaanbaarheid in die verstand want ons geestelike verstand was nog nie ontwikkel nie, vers 17 “Dit sę en betuig ek dan in die Here, dat julle nie meer moet wandel soos die ander heidene ook wandel in die verdwaasdheid van hulle gemoed nie—vers 18 mense wat verduisterd is in die verstand en vervreemd van die lewe van God deur die onkunde wat in hulle is vanweë die verharding van hulle hart; vers 19 wat ongevoelig geword het en hulle oorgegee het aan die ongebondenheid om in hebsug allerhande onreinheid te bedrywe”.
As ons dus nie hierdie verstand van God het nie is ons
verlore en bevind ons ons dus in hierdie toestand van onkunde, duisternis en
dus sonder verstand. Ons
Ek moet dus oppas dat wanneer ek wel in Christus is, dat ek
moet waak om nie te veragter nie maar groei sodat ek sterker
God vermaan ons om aan te hou groei sodat ons nie sal stagneer, veragter en vervalle sal raak in die duisternis van ons verstand nie maar dat die lig, die verstaanbaarheid meer en meer word sodat daar nie meer nag in ons lewe is nie maar ons dae verlang is. God waarsku ons in 1Kor 14:20 “Broeders, moenie kinders wees in die verstand nie, maar wees kinders in die boosheid en wees volwassenes in die verstand”. Ek en moet groot word tot die volle grootte van Christus soos in Ef 4: 11-20 vers 11 “En Hy het gegee sommige as apostels, ander as profete, ander as evangeliste, ander as herders en leraars, vers 12 om die heiliges toe te rus vir hulle dienswerk, tot opbouing van die liggaam van Christus, vers 13 totdat ons almal kom tot die eenheid van die geloof en van die kennis van die Seun van God, tot 'n volwasse man, tot die mate van die volle grootte van Christus; vers 14 sodat ons nie meer kinders sou wees nie wat soos golwe geslinger en heen en weer gedryf word deur elke wind van lering, deur die bedrieëry van die mense, deur sluheid om listiglik tot dwaling te bring; vers 15 maar, terwyl ons in liefde die waarheid betrag, in alles sou opgroei in Hom wat die Hoof is, naamlik Christus, vers 16 uit wie die hele liggaam--goed saamgevoeg en saamverbind deur die ondersteuning wat elke lid gee volgens die werking van elke afsonderlike deel in sy mate--die groei van die liggaam bevorder vir sy eie opbouing in liefde. Vers 17 ¶ Dit sę en betuig ek dan in die Here, dat julle nie meer moet wandel soos die ander heidene ook wandel in die verdwaasdheid van hulle gemoed nie—vers 20 Maar julle het Christus nie so leer ken nie, vers 21 as julle ten minste van Hom gehoor het en in Hom onderrig is soos die waarheid is in Jesus: vers 22 dat julle, wat die vorige lewenswandel betref die oue mens moet aflę wat deur die begeerlikhede van die verleiding te gronde gaan, vers 23 en dat julle vernuwe moet word in die gees van julle gemoed vers 24 en julle met die nuwe mens moet beklee wat na God geskape is in ware geregtigheid en heiligheid. Vers 25 Daarom, lę die leuen af en spreek die waarheid, elkeen met sy naaste, want ons is mekaar se lede.
26 Word toornig en moenie sondig nie; laat die son nie ondergaan oor julle toorn nie;
27 en gee aan die
duiwel geen plek nie. Vers 28 Laat die
een wat steel, nie meer steel nie; maar laat hom liewer arbei deur met sy hande
te werk wat goed is, sodat hy iets
Ons moet dus baie mooi verstaan dat hierdie verstand van God gaan oor verstaanbaarheid, die geestelike verstaanbaarheid en opklaring van die skrifte, die evangelie sodat ons daarin kan groei, want as ons die engelse gedeelte uit die skrifte kwoteer verduidelik dit baie mooi dat dit gaan oor die insig, begrip en verstaanbaarheid verwys na 1Cor 14:20 “Brethren, be not children in understanding. However it may be, in malice be ye children, but in understanding be men”.
So
5 maar God weet dat as julle daarvan eet, julle oë sal oopgaan, sodat julle soos God sal wees deur goed en kwaad te ken. Vers 6 ¶ Toe sien die vrou dat die boom goed was om van te eet en dat hy 'n lus was vir die oë, ja, 'n boom wat 'n mens kan begeer om verstand te verkry; en sy neem van sy vrugte en eet en gee ook aan haar man by haar, en hy het geëet. Vers 7 Toe gaan altwee se oë oop, en hulle word gewaar dat hulle naak is; en hulle het vyeblare aanmekaargewerk en vir hulle skorte gemaak. Vers 8 En hulle het die stem van die HERE God gehoor terwyl Hy wandel in die tuin in die aandwindjie; en die mens en sy vrou het hulle verberg vir die aangesig van die HERE God tussen die bome van die tuin. Vers 9 ¶ Toe roep die HERE God na die mens en sę vir hom: Waar is jy? Vers 10 En hy antwoord: Ek het u geruis gehoor in die tuin en gevrees, want ek is naak; daarom het ek my verberg”.
In Eks 31:3 sę die Here dat Hy ons, die mens vervul het met verstand, Eks 31:3 “en Ek het hom vervul met die Gees van God, met wysheid en verstand en kennis en bekwaamheid vir allerhande werk”, om allerhande geestelike take te kan doen, Hy het hom opgebou tot ‘n krag vir God.
Wat is dan nou hierdie verstand en hoe
Kom ons kyk na wat die skrifte vir ons sę, Job 28:28 “Maar
aan die mens het Hy gesę: Kyk, die vrees van die HERE is wysheid; en om van die
kwaad af te wyk, is verstand”. Sodra iemand na my kom en die ware evangelie kom
opklaar sodat ek dit begin verstaan dan besef die mens dat hy moet verander, hy
moet ‘n geestelike mens wat uit God gebore is word en hy word dit alleen deur
water en gees. Met hierdie besef het God dan begin om vir hom verstand te gee
sodat hy dan van hierdie kwaad, die duisternis in verstand
So begin ons geleer en gely word in Sy weg, die weg wat Christus is m.a.w. in Christus tot saligheid, die ewige lewe verwys Jes 40:14 “Met wie het Hy raad gehou, dat dié Hom verstand sou gee en Hom sou leer aangaande die pad van die reg, en Hom kennis sou leer en Hom bekend maak die weg van volledige insig?” en Spr 9:10 “Die beginsel van die wysheid is die vrees van die HERE, en kennis van die Heilige is verstand. Vers 11 Want deur my word jou dae meer en word jare van lewe vir jou toegevoeg.”
God sę in Spr wat dit behels, ek moet Hom net vrees en op my plek wees in Christus, Spr 2:1-13 en 19 “vers 1 My seun, as jy my woorde aanneem en my gebooie (Deut 6) by jou bewaar, en2 sodat jy jou oor laat luister na wysheid, jou hart neig tot verstand; vers 3 ja, as jy na die insig roep, na die verstand jou stem verhef, vers 4 as jy daarna soek soos na silwer en dit naspeur soos verborge skatte, vers 5 dan sal jy die vrees van die HERE verstaan en die kennis van God vind vers 6 (want die HERE gee wysheid, uit sy mond kom kennis en verstand, vers 7 en Hy bewaar hulp vir die opregtes, Hy is 'n skild vir die wat regskape wandel vers 8 deurdat Hy die paaie van die reg bewaak en die weg van sy gunsgenote bewaar); vers 9 dan sal jy geregtigheid en reg verstaan en regverdigheid--elke goeie pad. Vers 10 ¶ Want wysheid sal in jou hart kom, en kennis vir jou siel lieflik wees; vers 11 oorleg sal oor jou wag hou, verstand sal jou bewaak, vers 12 om jou te red van die weg van die slegte, van die mens wat valse dinge spreek; vers 13 van die wat die paaie van opregtheid verlaat om op weë van duisternis te wandel; vers 18 want haar huis sink weg na die dood en haar paaie na die skimme; vers 19 almal wat by haar ingaan, kom nie terug nie en bereik die paaie van die lewe nie)”
So vind ons dan ook dat die dissipels van Jesus na die
opstanding die geestelike dinge nie mooi verstaan het nie maar Jesus open hul
verstand, verwyder die duisternis en bring lig op die saak en klaar dit vir
hulle op, verwys Luk 24:45 “Toe open Hy hulle verstand om die Skrifte te
verstaan.” Want Hy vra vir hulle of hulle dan nog in onverstaanbaarheid is,
m.a.w duisternis is omtrent die saak in Mark 7:18 “En Hy sę vir hulle: Is julle
ook so sonder verstand? Begryp julle nie dat alles wat van buite af in die mens
ingaan, hom nie onrein
Dus die woord “understanding” beteken ook volgens die woordeboek “the ability to understand” Dus sien u dan dat hierdie verstand wat ons moet hę is om die geestelike insig, kennis, wysheid, verstaanbaarheid van die evangelie, die opklaring daarvan te kan hę en doen.
(Terug na bo)