Hoofstuk 3
Oog - Sien- Aanskou
(Geestelike oog,):
(Terug na Inhoud)
1. Die geestelike of verstandsoog - Pred. 2:14; Luk. 24:45
lees ons "Toe open Hy hulle verstand om die skrifte te verstaan". In
Efes. 1:18 kan ons lees dat ons verstand daardie geestelike
oog is waarmee ons hierdie geestelike dinge moet waarneem of verstaan;
"verligte oë van julle verstand sodat julle kan weet wat die hoop van
sy roeping en wat die rykdom van die heerlikheid van sy erfdeel onder die
heiliges is"
Ons sê baie keer wanneer iemand iets aan ons verduidelik, dat ons sien
wat hy bedoel maar in werklikheid sien ons nie maar ons verstaan wat hy bedoel,
daarom noem ons dit ook die verstandsoog of ons geestelike oog.
Dit is belangrik om hierdie verduidelikking te verstaan want die Geestelike
dinge moet so ingesien of verstaan word, die Geestelike dinge is net
sigbaar vir die geestelike oog; so verwys Job. 6:46.
Dit is ook belangrik, omdat daar aan die geestelike (wedergeborene, die
Christen) die Geestelike oog gegee is om die Geestelike dinge te verstaan en te
sien. In Matt. 5:8 het Jesus die volgende aan die skares gesê; "Salig
is die wat rein van hart is, want hulle sal God sien". Hierdie
rein hart is om 'n skoon (maagdelik) gewete te hê, jy
sal 'n skoon gewete hê wanneer die wedergeboorte in jou plaasgevind het
en jy jou tot God gekeer het.
Lees ook Matt. 13:16-17.
2. As ons nou oorslaan na Luk. 8:10 dan sal ons sien dat daar oor die verborgenhede
geskrywe word. Die verborgenhede is alle Geestelike dinge en
die Geestelike dinge
8:10 "En Hy antwoord; Aan julle is dit gegee om die verborgenhede van
die koninkryk van God te ken; maar aan die ander deur gelykenisse, sodat hulle,
terwyl hulle sien, nie sien nie, en terwyl huIle hoor, nie verstaan nie".
Ons lees in die skrifte dat daar aan die mense deur gelykenisse iets
verduidelik is sodat hulle dit beter kon verstaan. Lees ook Luk 10:23.
3. Ons het ook hierbo in Matt. 8:10 gelees dat die wat rein van hart is
(wedergebore, maagdelik en 'n Christen is) die sal God sien. My vraag is, het
jy of
Ja, jy
Nee, jy
4. God verwag van ons, as sy diensknegte om hierdie Geestelike dinge wat ons
verstaan, aan ander oor te dra of daarvan te getuig. Jy
Lees ook Joh. 14:9 en 19; Heb. 12:23; Kol. 1:9.
5. Wanneer ons nou na Open. 1:7 oorslaan, sal ons lees "Kyk, Hy
kom met die wolke, en elke oog sal hom sien'
Hierdie oog is weereens die geestelike oog waarmee ons dit sal waarneem,
daarom dan as ons dit met die geestelike oog moet sien en verstaan, dan
6. Die natuurlike oog, soos ons nou reeds gesê het,
Ons lees in Joh. 14:7 dat Jesus sê "en van nou af ken julle Hom en het
julle Hom gesien", dit het Jesus aan Sy
Apostels gesê. Jesus sê in vers 17; "die Gees van die Waarheid
wat die wêreld nie
7. Ons lees ook in lKor. 2:9 en 14; "Maar die natuurlike mens neem die
dinge van die Gees van God nie aan nie; want dit is vir horn dwaasheid, en hy
kan dit nie verstaan nie, omdat dit geestelik beoordeel word".
Lees ook 1Pet. 1.8, lJoh. 4:12 en 20.
Die natuurlike mens is die mens wat die geestelike dinge op 'n
natuurlike wyse sien of verstaan of wil sien en verstaan. Dit
Die wat met 'n natuurlike oog kyk, sien maar sien ook nie, verstaan maar
verstaan ook nie; so lees ons in Jes. 6:9-10; 42:18-20; "Hoor, julle
dowes, en kyk julle blindes, om te
Lees ook in Jer. 5:20
Ons kan in Mat 13:13-15 ook baie duidelik sien hoekom dit so is dat sommige die
geestelike met die natuurlike oog probeer sien.
Lees ook Mark. 8:17-18; Luk. 8:10-11; Hand. 28:26; Rom. 11:8.
8. Deur Christus (die liggaam, gemeente,
kerk) sal die wat nie sien nie, sien, en die wat sien blind word; So lees ons
in Joh. 9:39; 1Kor. 1:19-20; 3:18-20.
9. Die skrifte verwys ook op verskeie plekke na die wêreld,
hierdie wêreld is nie die natuurlike aarde nie maar die mense wat sonder
God lewe, rn.a.w. die goddelose, of die wat nog in die duisternis is, as
ook my eie wil en begeertes. Hierdie goddelose sal en
Lees ook 3Joh.vers 11.
Die wêreld, wat ons ook beskryf het, sal Christus nie sien nie: Joh.
14:19; "Nog 'n klein tydjie, en die wêreld sien My nie meer nie,
maar julle sien My, omdat Ek lewe en julle sal lewe".
10. Die Apostels en gelowiges (die wedergeborenes), die wat tot God gekeer het,
het Christus gesien; verwys na Mal. 28:16-20; Mark. 16:9-21, Luk. 9:32 en veral
Joh. 1:14.
Ons lees in lJoh 1.1-3 van hierdie Woord, wat God is, wat geopenbaar
is. Iets wat geopenbaar is, is iets wat oopgemaak of bekend gemaak is. Die
bedekking of sluier is weggeneem.
Ons lees ook van Sy verskyning - wat 'n openbaring is - in Luk. 24:13-53; 1Kor.
15:4-8.
11. Die wat opreg, eerlik is en reg lewe en ook reg wandel soos opregte
bekeerdes en wedergeborenes, sal God sien.
Ps. 11:7 'Want die Here is regverdig; Hy het geregtigheid lief
die opregtes sal Sy aangesig sien". Matt. 5:8 "Salig is die wat
rein van hart (, maagdelik, skoon gewete) is, want
hulle sal God sien". Lees ook 1Joh. 3:2.
12. Die koninkryk van God (die hemel, Sy bly plek, Sy woning
en plek waar Hy regeer) wat 'n Geestelike plek ('n geestelike ding) is, sal dus
ook nie met die natuurlike oog gesien
13. Die wat die koms van die koninkryk aanskou sal dit met die oog van die
verstand sien, m.a.w. die geestelike oog; dit is dus wel belangrik om die koms
te sien plaasvind; Mat. 16:28 lees soos volg; "Voorwaar Ek sê vir
julle, daar is sommige van die wat hier staan, wat die dood sekerlik nie sal
smaak voordat hulle die Seun van die mens in Sy koninkryk sien kom het
nie"
Ons moet onthou dat Jesus hierdie woorde aan sy dissipels en ander van daardie
tyd gespreek het, en daardie mense bestaan vandag nie meer nie. D.w.s. daardie
mense moes die Seun van die mens sien kom het, Dit is dus verstaanbaar, want
ons het dan in Par. 10 en hierbo gesien dat die koninkryk van God binne-in ons
is. Daarom kan ons sê dat hierdie tekens wat die skrifte gee, wat die
koms van die koninkryk sal bepaal, geestelike tekens is want in Par. 10 het ons
in Luk. 17:20 gelees dat die koms van die koninkryk van God nie met sigbare
tekens sal kom nie.
Daarom sê die skrifte "Waak dan, omdat julle nie weet watter uur
julle Here kom nie", en dit geld vir die mense wat die koms van die
koninkryk van God nog nie aanskou het nie en ook nie verstaan dat die koninkryk
van God binne-in hom of haar is nie.
Ons wat die koninkryk sien kom het,
Volgens Mark 9:1 lees ons dat die koninkryk met krag sal kom.
13. Ons
U
(Terug na Bo)