1. Moenie dink dat Ek gekom het om die wet of die profete te ontbind nie, Ek het nie gekom om te ontbind nie, maar om te vervul Mat.5:17
2. Die wet en die profete was tot op Johannes, van toe af word die koninkryk van God verkondigLuk.16:16
3. Die wet is deur Moses gegee. Die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom Joh.1:17
4. Want die sonde sal oor julle nie heers nie, want julle is nie onder die wet nie, maar onder die genade Rom.6:14
5. So, my broeders, is julle dan ook ten opsigte van die wet dood deur die liggaam van Christus, om aan >n ander te behoort Rom.7:4
6. Want ons weet dat die wet geestelik is Rom.7:14
7. Verlustig my in die wet van God.......maar ek sien >n ander wet Rom.7:22-23
8. Sodat die wet vervul kan word Rom.8:4
9. Want Christus is die einde van die wet, tot geregtigheid van elkeen wat glo Rom.10:4
10. Die liefde is die vervulling van die wet Rom.13:10
11. Paulus verwys na die wet van Moses:- En as die bediening van die dood. 2Kor.3:7
12. Maar hulle sinne is verhard want tot vandag toe bly by die lesing van die ou testament dieselfde bedekking sonder dat dit opgelig word, die bedekking wat in Christus vernietig word 2Kor.3:14
13. Tot vandag toe, wanneer Moses gelees word, lê daar >n bedekking oor hulle hart 2Kor.3:15
14. Terwyl ons weet dat die mens nie geregverdig word uit die werke van die wet nie, maar alleen deur die geloof in Jesus Christus, uit die werke van die wet kon geen vlees geregverdig word nieGal.2:16
15. Ek verwerp nie die genade van God nie, want as daar geregtigheid deur die wet is, dan het Christus tervergeefs gesterwe Gal.2:21
16. Het julle die Gees ontvang uit die werke van die wet of uit die prediking van die geloof? Gal.3:2
17. Want almal wat uit die werke van die wet is, is onder die vloek, want daar is geskrywe:- vervloek is die wat nie bly in alles wat geskrywe is in die boek van die wet om dit te doen nie. En dat iemand deur die wet by God geregverdig word nie, is duidelik want die regverdige sal uit die geloof leweGal 3:10-11
18. Christus het ons los gekoop van die vloek van die wet, deur vir ons >n vloek te word. Want daar is geskrywe, vervloek is elkeen wat aan >n hout hang Gal.3:13
19. Die wet was dus ons tugmeester na Christus toe, sodat ons geregverdig kan word uit die geloofGal.3:24
20. Maar toe die volheid van die tyd gekom het, het God sy seun uitgestuur, gebore uit >n vrou, gebore onder die wet Gal.4:4
21. Julle wat geregverdig wil wees deur die wet, is losgemaak van Christus, julle het van die genade verval Gal.5:4
22. hulle wil leeraars van die wet wees, alhoewel hulle, wat hulle sê of die dinge wat hulle beslis beweer, nie verstaan nie Tim.1:7
23. Die wet is nie gegee vir die regverdiger nie, maar vir die wettelose, goddelose sondaars, vader en moeder moordenaars
ens Tim.1:9