Eersgeborene / Eersgebore:
Die volgende teks is baie belangrik omdat ons die Bybel gekry het, nie as 'n geskiedenisboek nie maar as 'n boek wat ons vandag moet gebruik en in ons lewe van toepassing maak, ander dien dit geen doel nie. Hierdie boek is dan ook vir ons 'n padkaart tot saligheid en die ewige lewe, m.a.w. tot God. So moet ons dan ook die volgende teks mooi lees en verstaan en die skrifte ooreenkomstig dit lees en toepas.
1Kor 2:13-14
13 Daarvan spreek ons ook, nie met woorde wat die menslike wysheid leer nie, maar met dié wat die Heilige Gees leer, sodat ons geestelike dinge met geestelike vergelyk.
14 Maar die natuurlike mens neem die
dinge van die Gees van God nie aan nie; want dit is vir hom dwaasheid, en hy
By my was Christus nie die eersgeborene nie en daarom moes ek die eersgeborene van Egipte afsterf sodat Christus die eersgeborene, die tweede Adam, die erfgenaam in my lewe kan word.
Genesis 46:8 En dit is die name van die seuns van
Genesis 48:14 Toe steek
Genesis 48:18 En Josef sê aan sy vader: Nie so nie, my vader; want hierdie een is die eersgeborene: lê u regterhand op sy hoof.
Genesis 49:3 Ruben, jy is my eersgeborene, my krag en die eersteling van my sterkte; die vernaamste in hoogheid en die vernaamste in mag!
Eksodus 4:22 Dan moet jy vir Farao sê: So spreek die HERE: My eersgebore seun
is
Eksodus 4:23 Daarom beveel Ek jou: Laat my seun trek, dat hy My
Eksodus 6:14 (6:13) Dit is die hoofde van hulle families. Die seuns van
Ruben, die eersgeborene van
Eksodus 11:5 dan sal al die eersgeborenes in Egipteland sterwe, van Farao se eersgeborene af wat op sy troon sit, tot die eersgeborene van die slavin agter die handmeul en al die eersgeborenes van die vee.
Eksodus 12:12 Want Ek sal in hierdie nag deur Egipteland trek en al die eersgeborenes in Egipteland tref, van mense sowel as van diere. En Ek sal strafgerigte oefen aan al die gode van Egipte, Ek, die HERE.
Eksodus 12:29 En middernag het die HERE al die eersgeborenes in Egipteland getref, van die eersgeborene van Farao af wat op sy troon gesit het, tot die eersgeborene van die gevangene toe wat in die gevangenis was, en al die eersgeborenes van die diere.
Eksodus 13:15 Want toe Farao swarigheid gemaak het om ons te laat trek, het die HERE al die eersgeborenes in Egipteland gedood, van die eersgeborene van die mense af tot die eersgeborene van die diere toe. Daarom offer ek aan die HERE alles wat die moederskoot open wat manlik is; maar al die eersgeborenes van my seuns koop ek los.
Eksodus 22:29 Die offer uit jou volle opbrings en jou parskuip mag jy nie terughou nie. Die eersgeborene van jou seuns moet jy aan My gee.
Levitikus 27:26 Maar die eersgeborene van 'n dier wat as eersgeborene aan die HERE behoort, dit mag niemand heilig nie; of dit 'n bees is of 'n stuk kleinvee dit behoort aan die HERE.
Numeri 1:20 En die seuns van Ruben, die eersgeborene van Israel--hulle nakomelinge volgens hulle geslagte, volgens hulle families, na die getal name, hoof vir hoof, almal wat manlik was, van twintig jaar oud en daarbo, almal wat op kommando moet uittrek--
Numeri 3:13 Want al die eersgeborenes is myne: op die dag toe Ek al die eersgeborenes in Egipteland getref het, het Ek al die eersgeborenes in Israel vir My geheilig, mense sowel as diere; hulle moet myne wees. Ek is die HERE.
Numeri 8:17 Want al die eersgeborenes onder die
kinders van Israel is myne, van mense en van diere; op die dag toe Ek al die
eersgeborenes in Egipteland getref het, het Ek hulle vir My geheilig.
1 Kronieke 5:1 En die seuns van Ruben, die eersgeborene van Israel--want hy was
die eersgeborene; maar omdat hy die bed van sy vader ontheilig het, is sy
eersgeboortereg aan die seuns van Josef, die seun van Israel, gegee, maar hy
moes nie in die geslagsregister volgens die eersgeboortereg aangegee word nie;
1 Kronieke 5:3 die seuns van Ruben, die
eersgeborene van
Job 18:13 Die eersgeborene van die dood verteer die lede van sy liggaam, hy verteer sy lede.
Spreuke 8:29 toe Hy vir die see sy grens gestel het, dat die waters sy bevel nie sou oortree nie; toe Hy die fondamente van die aarde vasgelê het--
Spreuke 8:30 toe was ek 'n kunstenaar naas Hom, en ek was dag vir dag vol verlustiging en het gespeel voor sy aangesig altyd,
Spreuke 8:31 en het gespeel op sy wêreldrond, en my verlustiginge was met die mensekinders. Belangrike vers om te bevestig dat Christus die eersgeborene van die hele skepping is.
Psalms 78:51 En Hy het al die eersgeborenes in Egipte getref, die eerstelinge van hul krag in die tente van Gam.
Psalms 89:27 (89:28) Ja, Ék sal hom 'n eersgeborene maak, die hoogste onder die konings van die aarde.
Psalms 105:36 Hy het ook al die eersgeborenes in hulle land getref, die eerstelinge van al hulle krag.
Psalms 135:8 wat die eersgeborenes van Egipte getref het, van mense sowel as van vee;
Psalms 136:10 ¶ Wat die Egiptenaars getref het in hulle eersgeborenes, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Jeremia 31:9 Hulle sal kom met geween, en met
smekinge sal Ek hulle lei; Ek sal hulle bring by waterstrome, op 'n gelyk pad
waarop hulle nie sal struikel nie; want Ek is vir
Matteus 1:25 en hy het haar nie beken totdat sy haar eersgebore Seun gebaar het nie; en hy het Hom Jesus genoem.
Lukas 2:7 en sy het haar eersgebore Seun gebaar en Hom toegedraai in doeke en Hom in die krip neergelê, omdat daar vir hulle geen plek in die herberg was nie.
Johannes 1:14 En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoon--en ons het sy heerlikheid aanskou, 'n heerlikheid soos van die Eniggebore wat van die Vader kom--vol van genade en waarheid.
Johannes 1:18 Niemand het ooit God gesien nie; die eniggebore Seun wat in die boesem van die Vader is, dié het Hom verklaar.
Johannes 3:16 Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.
Romeine 8:29 Want die wat Hy vantevore geken
het, dié het Hy ook vantevore verordineer om gelykvormig te wees aan die beeld
van sy Seun, sodat Hy die eersgeborene
Kolossense 1:15 Hy is die Beeld van die onsienlike God, die Eersgeborene van die hele skepping;
Kolossense 1:16 want in Hom is alle dinge geskape wat in die hemele en op die aarde is, wat sienlik en onsienlik is, trone sowel as heerskappye en owerhede en magte--alle dinge is deur Hom en tot Hom geskape.
Kolossense 1:17 En Hy is voor alle dinge, en in Hom hou alle dinge stand.
Kolossense 1:18 En Hy is die Hoof van
die liggaam, naamlik die gemeente; Hy wat die begin is, die Eersgeborene uit
die dode, sodat Hy in alles die eerste
Heb 1:1-3
1 ¶ Nadat God baiekeer en op baie maniere in die ou tyd gespreek het tot die vaders deur die profete, het Hy in hierdie laaste dae tot ons gespreek deur die Seun
2 wat Hy as erfgenaam van alles aangestel het, deur wie Hy ook die wêreld gemaak het.
3 Hy, wat die afskynsel is van sy heerlikheid en die afdruksel van sy wese en alle dinge dra deur die woord van sy krag, nadat Hy deur Homself die reiniging van ons sondes bewerk het, het gaan sit aan die regterhand van die Majesteit in die hoogte,
Hebreërs 1:6 En wanneer Hy weer die Eersgeborene in die wêreld inbring, sê Hy: En al die engele van God moet Hom aanbid.
Hebreërs 11:28 Deur die geloof het hy die pasga gehou en die besprenkeling van die bloed, sodat die verderwer hulle eersgeborenes nie sou aanraak nie.
Hebreërs 12:23 by die feestelike vergadering en die gemeente van eersgeborenes wat in die hemele opgeskrywe is, en by God, die Regter van almal, en by die geeste van die volmaakte regverdiges,
Handelinge 26:23 dat die Christus moes ly en die eerste wees uit die opstanding van die dode, en 'n lig aan die volk en die heidene sou verkondig.
1 Korintiërs 15:20 ¶ Maar nou, Christus is opgewek uit die dode; Hy het die eersteling geword van die wat ontslaap het.
1 Korintiërs 15:21 Want aangesien die dood deur 'n mens is, is die opstanding van die dode ook deur 'n mens.
1 Korintiërs 15:22 Want soos hulle almal in Adam sterwe, so sal hulle ook almal in Christus lewend gemaak word;
Openbaring 1:5 en van Jesus Christus, die getroue getuie, die eersgeborene uit die dode en die Owerste oor die konings van die aarde! Aan Hom wat ons liefgehad het en ons van ons sondes gewas het in sy bloed
Openbaring 3:14 ¶ En skryf aan die engel van die gemeente van die Laodicense: Dít sê die Amen, die getroue en waaragtige Getuie, die begin van die skepping van God:
Adam:
Genesis 4:25 En Adam het sy vrou weer beken, en sy het 'n seun gebaar en hom Set genoem. Want, het sy gesê, God het my 'n ander kind geskenk in die plek van Abel, omdat Kain hom doodgeslaan het.
Genesis 5:1 Dit is die stamboom van Adam. Die dag toe God Adam geskape het, het Hy hom gemaak na die gelykenis van God.
Genesis 5:3 Toe Adam honderd en dertig jaar oud was, het hy 'n seun verwek na sy gelykenis, na sy ewebeeld, en hom Set genoem.
Genesis 5:4 En die dae van Adam, ná die geboorte van Set, was agt honderd jaar. En hy het seuns en dogters gehad.
Genesis 5:5 So was dan al die dae van Adam wat hy geleef het, nege honderd en dertig jaar, en hy het gesterwe.
Josua 3:16 bly die water staan wat van die bokant afkom: dit het opgerys soos een wal, baie ver weg by die stad Adam wat langs Sartan lê; en die wat afstroom na die See van die Vlakte, die Soutsee, het heeltemal verdwyn; toe het die volk deurgetrek, teenoor Jérigo.
1 Kronieke 1:1 Adam, Set, Enos,
Job 31:33 as ek, soos Adam, my oortredinge bedek het deur my ongeregtigheid in my boesem weg te steek,
Hosea 6:7 Maar hulle het soos Adam die verbond oortree, daar het hulle troueloos teen My gehandel.
Lukas 3:38 die seun van Enos, die seun van Set, die seun van Adam, die seun van God.
Romeine 5:14 Tog het die dood geheers van Adam af tot op Moses, ook oor hulle wat nie gesondig het in die gelykheid van die oortreding van Adam nie, wat 'n voorbeeld is van Hom wat sou kom.
1 Korintiërs 15:22 Want soos hulle almal in Adam sterwe, so sal hulle ook almal in Christus lewend gemaak word;
1 Korintiërs 15:45 So is daar ook geskrywe: Die eerste mens, Adam, het 'n lewende siel geword; die laaste Adam 'n lewendmakende Gees.
1 Timoteus 2:13 Want Adam is eerste gemaak, daarna Eva.
1 Timoteus 2:14 En Adam is nie verlei nie, maar die vrou het haar laat verlei en het in oortreding gekom.
Judas 1:14 En Henog, die sewende van Adam af, het ook teen hulle geprofeteer en gesê: Kyk, die Here het gekom met sy heilige tien duisendtalle,
Gaan terug na Inhoudsopgawe deur op die gedeelte in blou te kliek.
( Terug na Bo )