Heidene

(Terug na Inhoud)


1. God het vir Hom 'n volk uit die heidene aangeneem. Hosea 2:22;Hand.15:4; Rom.9:25-26 en 1Pet.2:10

2. God behoort ook aan die heidene. Rom.3:29

3. Die verborgenhede wat aan die heidene geopenbaar is. Rom.11:24-26; Ook Gal.3:8 en 14; Efese 3:3-6 en Kol.1:27.

4. Die heidene het ook die Heilige Gees ontvang. Hand.10:45; Hand.15:8; Hand.19:6 en Hand.8:15-19.

5. Die heidene het ook die Woord van God aangeneem en God verheerlik. Hand.11:18; Ook Hand.13:48; Hand.15:3 en 19; Hand.21:25; Rom.1:6; Rom.9:30-31 en Rom.15:9

6. Die evangelie is deur die Apostels ook aan die heidene verkondig. Hand.13:46; In Hand.15:7; Hand.18:6: Hand.22:21; Hand.26:17 en 20; Hand.28:28; Rom.1:5; Rom.11:11-13; Rom.15:15-16; Gal.1:16; Gal.2:2, 8-9; Efese 3:1 en 8

7. Na die bekering van die heidene tot God, is hulle nie meer heidene nie. Hand.15:9; Rom.2:28-29; 1Kor.12:2; Efese 2:11; Efese 2:19-22 en Efese 4:17

8. Dit was nie nodig vir die heidene om besny te word nie. Hand.15:23-29; In Hand.21:21; Rom.2:29; Efese 2:11; Filip.3:3 en Kol.2:11


(Terug na Bo)