Gesigte (Visioene) / Drome
(Terug na Inhoud)
1. God verskyn en openbaar Sy wil deur gesigte en drome. Num.12:6; Mat.1:20; Hand.9:10 en 12; Hand.10:3; Hand.11:5;
Hand.12:7; Hand.16:8-10 en Hand.18:9.
2. Gesigte en drome is 'n genadegawe van die Gees van God aan die gelowiges. Joël 2:28;Hand.2:17-18; Rom.12:6; 1Kor.12:4 en 7; Efese 1:17.
3. Dit word ook gedrewe deur die Heilige Gees. Hand.11:28; Hand.21:11; Heb.3:7; Heb.9:8 en Heb.10:15.
4. Gesigte en drome is openbaringe van gebeure wat moet kom. Mat.2:12 en 22;Hand.9:10-19; Hand.10:1-48; Gal.2:2; 1Pet.1:12; Open.1:1-2 en Open.9:17.
5. Gesigte en drome is openbaringe van God. Hand.9:3-8; 1Kor.12:7; 1Kor.14:6 en 26; 2Kor.12:1; Gal.1:12; Efese 3:3-5; Kol.1:26 en 1Pet.1:12.
6. 'n Paar voorbeelde van gesigte en drome in die skrifte (die hoofstukke alleenlik word gemeld):
Gen.15; Gen.31; Gen.37; Gen.40; Gen.41; Num.12; Rig.7; 1Sam.3; 1Sam.28; 2Sam.7; Job 7; Job 20; Job 33; Ps.73; Ps 89;
Jes.21; Jes.22; Jes.29; Jerem.14; Jerem.23; Eseg.1; Eseg.7; Eseg.8; Eseg.11; Eseg.12; Eseg.13; Eseg.40; Eseg.43; Dan.1;
Dan.2; Dan.4; Dan.7; Dan.8; Dan.9; Dan.10; Dan.11; Hosea 12; Miga 3; Hab.2; Mat.1; Mat.2; Mat.17; Mat.27; Luk.1;
Luk.24; Open.1;
(Terug na Bo)