Would you like to make this site your homepage? It's fast and easy...
Yes, Please make this my home page!
Geestelike Dood .
(Terug na Inhoud)
1. Die Geestelike dood is om:
- van God vervreemd te wees. Efese 2:19 en Efese 4:18
- 'n slaaf van die duiwel te wees. !Tim.3:7; 2Tim.2:26.
- die vleeslike en natuurlike dinge te bedink en doen. Mat.8:22; Luk.9:60; Joh.5:25; Rom.6:13; Rom.8:6; 1Kor.15:19;
Gal.5:16; Efese 2:1-3 en Judas vers 10.
- die sonde te dien. Joh.8:34; Hand.8:23; Rom.6:9,16 en 20-23; Rom.7:23-24; Rom.8:2; 1Kor.15:56; Jak.1:15; 2Pet.2:19
en 1Joh.5:16-17.
- in slawerny van vrees te wees. Rom.8:15 en Heb.2:15.
- losbandig te wees. 1Tim.5:6.
- in onkunde en duisternis te wees. Ps.107:10; Jes.9:1; Mat.4:16; Luk.1:79 en Efese 4:18.
- te huigel. Judas vers 12-13 en Open.3:1-2.
- in dooie werke voort te gaan. Rom.7:5; 2Kor.2:15; 2Kor.2:16; Heb.6:1 en Heb.9:14.
2. Om oor te gaan uit die dood (geestelike dood) - in die lewe. Eseg.18:32; Joh.5:24; Joh.8:51 en 1Joh.3:14.
3. Christus het die dood en die duiwel tot niet gemaak Rom.8:2; 1Kor.15:21,26,54-55; 2Tim.1:10; Heb.2:9 en 15; Heb.5:7;
Heb.9:15 en Open.1:18
4. Die geestelike dood is ook die tweede dood. Open.2:11; Open.20:6 en 14 en Open.21:8
5. Vermaning om op te staan uit die dood (geestelike dood). Rom.13:11; Efese 5:14 en Open.3:1-3
(Terug na Bo)