Spr 31 - Sterk Drank en Drink
Uit hierdie gedeeltes kan ons sien dat die gebruik van sterk drank, teen die wil van God en Sy begeertes is. Daarom is dit sonde.
4 Die konings, o Lémuël, die konings moet nie wyn drink nie, en die vorste moet nie sterk drank begeer nie;
(Sterk Drank: 07941 shekar {shay-kawr'}
from 07937; TWOT - 2388a; n m
AV - strong drink 21, strong wine 1, drunkard 1; 23
1) strong drink, intoxicating drink, fermented or intoxicating liquor
07937 shakar {shaw-kar'} :
a primitive root; TWOT - 2388; v
AV - drunken 12, drunk 4, filled with drink 1, abundantly 1, were merry 1; 19
1) to be or become drunk or drunken, be intoxicated
1a) (Qal) to become drunken
1b) (Piel) to make drunken, cause to be drunk
1c) (Hiphil) to cause to be drunk
1d) (Hithpael) to make oneself drunk
Drink:08354 shathah {shaw-thaw'}
a primitive root; TWOT - 2477; v
AV - drink 208, drinkers 1, drunkards 1, banquet 1, misc 6; 217
1) to drink
1a) (Qal)
1a1) to drink
1a1a) of drinking cup of God's wrath, of slaughter, of wicked deeds (fig)
1a2) to feast
1b) (Niphal) to be drunk )
Kruisverwysings van vers 4:
(Levitikus 10:9 Moenie wyn of sterk drank drink nie, jy of jou seuns saam met jou as julle in die tent van samekoms ingaan, dat julle nie sterwe nie; 'n ewige insetting is dit vir julle geslagte;
Levitikus 10:10 en julle moet onderskeid maak tussen wat heilig en wat onheilig, en tussen wat onrein en wat rein is;
1 Konings 20:12 ¶ En toe hy hierdie woord hoor, terwyl hy besig was om te drink, hy en die konings in die tente, sê hy aan sy dienaars: Gooi walle op! En hulle het walle opgegooi teen die stad.
1 Konings 20:16 En hulle het op die middag uitgetrek terwyl Bénhadad hom dronk gedrink het in die tente, hy en die konings, die twee en dertig konings wat sy bondgenote was.
1 Konings 20:17 En die jongmanne van die owerstes van die provinsies het eerste uitgetrek. Maar Bénhadad het uitgestuur, en hulle het hom berig gebring en gesê: Uit Samaría het manne uitgetrek.
1 Konings 20:18 En hy sê: As hulle vir vrede uitgetrek het, gryp hulle lewendig; en as hulle vir oorlog uitgetrek het, gryp hulle lewendig.
1 Konings 20:19 Daarop trek die jongmanne van die owerstes van die provinsies uit die stad uit en die leër agter hulle aan;
1 Konings 20:20 en hulle verslaan elkeen sy man, sodat die Arameërs gevlug en Israel hulle agtervolg het. Maar Bénhadad, die koning van Aram, het vrygekom op 'n perd met perderuiters saam.
Ester 3:15 Die hardlopers het haastig op bevel van die koning uitgegaan, en die wet is in die vesting Susan uitgevaardig terwyl die koning en Haman sit en drink; maar die stad Susan was in verwarring.
Prediker 10:17 Gelukkig is jy, o land, as jou koning 'n edele is, en as jou vorste op die regte tyd maaltyd hou soos manne en nie soos drinkers nie.
Jesaja 28:7 En ook die manne hier wankel deur die wyn en waggel deur sterk drank; priester en profeet wankel deur sterk drank, hulle is verward van die wyn, hulle waggel van sterk drank, hulle wankel as hulle gesigte sien, hulle waggel by die regspraak.
Jesaja 28:8 Want al die tafels is vol walglike uitbraaksel, sodat daar geen plek is nie.
Daniël 5:2 By die genot van die wyn het Bélsasar bevel gegee om die goue en silwervoorwerpe te bring wat sy vader Nebukadnésar uit die tempel van Jerusalem weggevoer het, sodat die koning en sy maghebbers, sy vroue en sy byvroue daaruit kon drink.
Daniël 5:3 Toe het hulle die goue voorwerpe gebring wat uit die tempel, uit die huis van God in Jerusalem weggevoer was, en die koning en sy maghebbers, sy vroue en sy byvroue het daaruit gedrink.
Daniël 5:4 Hulle het wyn gedrink en die gode van goud en silwer, koper, yster, hout en klip geprys.
Hosea 4:11 Hoerery en wyn en mos neem die hart weg.
Hosea 4:12 ¶ My volk raadpleeg sy hout, en sy staf moet hom die inligting gee; want 'n gees van hoerery het hulle verlei, en deur hulle hoerery het hulle van hul God afvallig geword.
Hosea 7:3 Met hulle boosheid verbly hulle die koning en met hulle leuens die vorste.
Hosea 7:4 Hulle is almal owerspelers; hulle is soos 'n oond wat bly brand, ook al het die bakker opgehou met stook, vandat die deeg geknee word totdat dit deursuur is.
Hosea 7:5 Op die dag van ons koning is die vorste siek van verhitting deur wyn; hy steek sy hand uit na die spotters.
Habakuk 2:5 ¶ En bowendien, die wyn is 'n bedrieër, 'n trotse man is onbestendig: hy wat sy keel wyd oopmaak soos die doderyk, en soos die dood is hy, so onversadelik--hy vergader vir homself al die nasies en maak vir hom al die volke bymekaar.
Markus 6:21 En op die geskikte dag, toe Herodes op sy verjaarsdag vir sy groot manne en die owerstes oor duisend en die vernaamstes van Galiléa 'n maaltyd gegee het;
Markus 6:22 en toe die dogter van dieselfde Heródias inkom en dans, en Herodes en die wat saam aan tafel was, behaag, sê die koning vir die meisie: Vra my net wat jy wil, en ek sal dit aan jou gee.
Markus 6:23 En hy het vir haar gesweer: Net wat jy my vra, sal ek jou gee, al was dit ook die helfte van my koninkryk.
Markus 6:24 Daarop gaan sy uit en sê vir haar moeder: Wat sal ek vra? Toe antwoord sy: Die hoof van Johannes die Doper.
Markus 6:25 En dadelik gaan sy haastig in na die koning en vra en sê: Ek wil hê dat u my op die daad die hoof van Johannes die Doper op 'n skottel gee.
Markus 6:26 Toe word die koning baie bedroef, maar ter wille van die eed en die wat saam aan tafel was, wou hy haar nie afwys nie.
Markus 6:27 En die koning stuur dadelik een van sy lyfwag met die bevel om sy hoof te bring; en hy het gegaan en hom in die gevangenis onthoof
Markus 6:28 en sy hoof op 'n skottel gebring en dit aan die meisie gegee, en die meisie het dit aan haar moeder gegee.)
5 anders drink hy en vergeet die insettinge en verdraai die reg van al die ellendiges.
Kruisverwysings van vers 5:
(Habakuk 2:5 ¶ En bowendien, die wyn is 'n bedrieër, 'n trotse man is onbestendig: hy wat sy keel wyd oopmaak soos die doderyk, en soos die dood is hy, so
onversadelik--hy vergader vir homself al die nasies en maak vir hom al die volke bymekaar.)
6 Gee sterk drank aan hom wat wil ondergaan, en wyn aan die wat bitter bedroef is.
Kruisverwysings van vers 6:
(Psalms 104:15 en dat wyn die mens se hart kan bly maak; om die aangesig te laat blink van olie, en dat brood die mens se hart kan versterk.
1 Timoteus 5:23 Moenie langer water alleen drink nie, maar gebruik 'n bietjie wyn ter wille van jou maag en jou herhaalde ongesteldhede.
1 Samuel 1:10 En bitter bedroef het sy tot die HERE gebid en bitterlik geween;
1 Samuel 30:6 En Dawid het dit baie benoud gehad, want die manskappe het gepraat om hom te stenig; want die siel van al die manskappe was verbitterd, elkeen oor sy seuns en sy dogters; maar Dawid het homself versterk in die HERE sy God.
2 Konings 4:27 Maar toe sy by die man van God op die berg kom, het sy sy voete gegryp. En Gehási het aangekom om haar weg te stoot; maar die man van
God sê: Laat haar staan, want haar siel is bitter bedroef in haar, en die HERE het dit vir my verberg en my dit nie meegedeel nie.)
7 Laat hy drink en sy armoede vergeet en aan sy moeite nie meer dink nie.
Kruisverwysing van vers 7:
(Efesiërs 5:18 Moenie dronk word van wyn nie--daarin is losbandigheid; maar word met die Gees vervul.)
Deuteronomium 21:20 en hulle moet aan die oudstes van sy stad sê: Hierdie seun van ons is koppig en wederstrewig, hy
luister nie na ons stem nie, hy is 'n deurbringer en dronkaard.
Spreuke 26:9 Soos 'n doring wat in die hand van 'n dronkaard geraak het, so is 'n spreuk in die mond van die dwase.
Jesaja 19:14 Die HERE het daarin 'n gees van bedwelming gegiet, en Egipte is op 'n dwaalweg gebring in al sy werk, soos 'n dronkaard tuimel in sy uitbraaksel.
Jesaja 24:20 Die aarde waggel geheel en al soos 'n dronkaard en swaai heen en weer soos 'n naghut; en sy oortreding is
swaar op hom; en hy sal val en nie weer opstaan nie.
1 Korintiërs 5:11 maar nou skryf ek aan julle om nie om te gaan met iemand wat, al staan hy as 'n broeder bekend, 'n
hoereerder is of 'n gierigaard of 'n afgodedienaar of 'n kwaadspreker of 'n dronkaard of 'n rower nie; met so iemand moet
julle selfs nie saam eet nie.
Spreuke 23:21 Want 'n drinker en 'n vraat sal arm word, en slaperigheid laat stukkende klere dra.
1 Timoteus 3:3 geen drinker, geen vegter, geen vuilgewinsoeker nie, maar vriendelik; geen strydlustige, geen geldgierige nie;
Titus 1:7 Want 'n opsiener moet as 'n rentmeester van God onberispelik wees, nie eiesinnig, nie oplopend, geen drinker,
geen vegter, geen vuilgewinsoeker nie;
Prediker 10:17 Gelukkig is jy, o land, as jou koning 'n edele is, en as jou vorste op die regte tyd maaltyd hou soos manne en
nie soos drinkers nie.
Genesis 9:21 Maar toe hy van die wyn gedrink het, het hy dronk geword en naak in sy tent gelê.
Deuteronomium 32:42 Ek sal my pyle dronk maak van bloed, en my swaard sal vlees eet: van die bloed van hom wat verslaan en gevang is, van die kop van die vyand se aanvoerders.
1
Samuel 1:13 want Hanna het in haar hart gespreek: net haar lippe het geroer, maar haar stem kon nie gehoor word nie--het Eli gedink dat sy dronk was.
1 Samuel 1:14 En Eli sê vir haar: Hoe lank wil jy jou soos 'n dronk mens gedra? Sit jou wyn van jou af weg.
1 Samuel 25:36 Toe Abígail by Nabal kom, het hy juis 'n maaltyd in sy huis aangerig soos die maaltyd van 'n koning; en
Nabal se hart was vrolik in hom, en hy was baie dronk; daarom het sy hom niks, klein of groot, meegedeel totdat dit die
môre lig word nie.
2 Samuel 11:13 Maar die volgende dag het Dawid hom genooi, en hy het voor sy aangesig geëet en gedrink, en hy het hom
dronk gemaak. Toe gaan hy in die aand uit om op sy slaapplek by die dienaars van sy heer te gaan slaap; maar na sy huis het
hy nie afgegaan nie.
1 Konings 16:9 Maar sy dienaar Simri, die owerste oor die helfte van die strydwaens, het 'n sameswering teen hom gesmee: terwyl hy hom dronk gedrink het in Tirsa, in die huis van Arsa, wat oor die paleis in Tirsa was,
1 Konings 20:16 En hulle het op die middag uitgetrek terwyl Bénhadad hom dronk gedrink het in die tente, hy en die
konings, die twee en dertig konings wat sy bondgenote was.
Job 12:25 Hulle tas in die duisternis, sonder lig; en Hy laat hulle ronddwaal soos 'n dronk man.
Psalms 107:27 Hulle het getuimel en gewaggel soos 'n dronk man, en al hulle wysheid is verwar.
Spreuke 7:18 kom, laat ons dronk word van liefde tot die môre toe, laat ons mekaar vrolik maak in welluste.
Hooglied 5:1 Ek het in my tuin gekom, my susterbruid, ek het my mirre met my balsem gepluk, ek het geëet van my
heuningkoek met my heuning, ek het gedrink my wyn met my melk; eet, vriende, drink en word dronk, bemindes.
Jesaja 29:9 Vertoef, en verwonder julle! Wees blind en verblind! Hulle is dronk, maar nie van wyn nie; hulle waggel, maar nie van sterk drank nie.
Jesaja 34:5 Want my swaard het dronk geword in die hemel; kyk, dit kom af op Edom en op die volk van my banvloek, om geoordeel te word.
Jesaja 34:7 Dan val die buffels saam met hulle, en die jong stiere saam met die stiere; en hulle land word dronk van bloed, en hulle stof versadig van vet.
Jesaja 49:26 En Ek sal jou verdrukkers hulle eie vlees laat eet, en van hulle eie bloed sal hulle dronk word soos van mos. Dan sal alle vlees gewaar word dat Ek, die HERE, jou Heiland is, en jou Verlosser die Magtige van Jakob.
Jesaja 51:21 Daarom, hoor tog dit, ellendige, en jy wat dronk is, maar nie van wyn nie!
Jesaja 63:6 En Ek het volke vertrap in my toorn en hulle dronk gemaak in my grimmigheid; en Ek het hulle lewensap op die
aarde laat afloop.
Jeremia 23:9 Wat die profete betref--my hart is gebreek in my binneste, my hele gebeente sidder; ek is soos 'n dronk man en soos 'n man wat deur die wyn oorweldig is, vanweë die HERE en sy heilige woorde.
Jeremia 25:27 En jy moet vir hulle sê: So spreek die HERE van die leërskare, die God van Israel: Drink en word dronk en spuug en val neer en staan nie weer op nie weens die swaard wat Ek onder julle stuur.
Jeremia 46:10 Maar dié dag behoort aan die Here HERE van die leërskare, 'n dag van wraak, om wraak te neem op sy teëstanders; en die swaard sal verslind en versadig en dronk word van hulle bloed; want die Here HERE van die leërskare het 'n slagoffer in die Noordland, by die Eufraatrivier.
Jeremia 48:26 Maak hom dronk, omdat hy hom groot gehou het teen die HERE, sodat Moab neerslaan in sy uitbraaksel en hy self ook 'n belagging word.
Jeremia 51:7 Babel was in die hand van die HERE 'n goue beker wat die hele aarde dronk gemaak het; die nasies het van sy wyn gedrink; daarom het die nasies rasend geword.
Jeremia 51:39 As hulle verhit is, berei Ek hulle maaltyd en maak hulle dronk, sodat hulle uitgelate word en 'n ewige slaap kan slaap en nie wakker word nie, spreek die HERE.
Jeremia 51:57 En Ek sal sy vorste en sy wyse manne, sy goewerneurs en sy owerstes en sy helde dronk maak; en hulle sal
slaap 'n ewige slaap en nie wakker word nie, spreek die Koning wie se Naam is HERE van die leërskare.
Klaagliedere 4:21 Sjin. Verbly en verheug jou, dogter van Edom, wat in die land Us woon; ook na jou sal die beker kom, jy
sal dronk word en jouself ontbloot.
Esegiël 39:19 vet sal julle eet totdat julle versadig is, en bloed drink totdat julle dronk is, van my slagoffer wat Ek vir julle
geslag het.
Nahum 3:11 Ook jy sal dronk word, beneweld wees, ook jy sal 'n toevlug soek teen die vyand.
Habakuk 2:15 Wee hom wat aan sy naaste drank gee, wat jou gif daarmee meng, en hulle ook dronk maak om hulle
naaktheid te aanskou.
Lukas 12:45 Maar as daardie dienskneg in sy hart sê: My heer talm om te kom, en hy die diensknegte en diensmaagde begin
slaan, en begin eet en drink en dronk word,
Handelinge 2:15 Hierdie mense is tog nie dronk soos julle dink nie, want dit is nog maar die derde uur in die môre.
1 Korintiërs 11:21 Want as julle eet, gebruik elkeen eers sy eie ete; en die een het honger en die ander is dronk.
Efesiërs 5:18 Moenie dronk word van wyn nie--daarin is losbandigheid; maar word met die Gees vervul.
1 Tessalonisens 5:7 Want die wat slaap, slaap in die nag; en die wat dronk word, is in die nag dronk.
Openbaring 17:2 met wie die konings van die aarde gehoereer het, en die bewoners van die aarde het dronk geword van die wyn van haar hoerery.
Openbaring 17:6 En ek het die vrou gesien, dronk van die bloed van die heiliges en van die bloed van die getuies van Jesus,
en ek het my uitermate verwonder toe ek haar sien.
Jesaja 28:1 Wee die trotse kroon van die dronkaards van Efraim, en wee die blom wat verwelk, sy pronksieraad, wat daar is op die top van die vrugbare dal van hulle wat deur die wyn verslaan is.
Jesaja 28:3 Met voete sal vertrap word die trotse kroon van die dronkaards van Efraim;
Joël 1:5 Word wakker, julle dronkaards, en ween! En huil, al julle wyndrinkers! Oor die mos, omdat dit van julle mond
weggeruk is.
Matteus 24:49 en hy sy medediensknegte begin slaan en saam met die dronkaards begin eet en drink,
1 Korintiërs 6:10 Moenie dwaal nie! Geen hoereerders of afgodedienaars of egbrekers of wellustelinge of sodomiete of
diewe of gierigaards of dronkaards of kwaadsprekers of rowers sal die koninkryk van God beërwe nie.
Deuteronomium 21:20 en hulle moet aan die oudstes van sy stad sê: Hierdie seun van ons is koppig en wederstrewig, hy
luister nie na ons stem nie, hy is 'n deurbringer en dronkaard.
Spreuke 26:9 Soos 'n doring wat in die hand van 'n dronkaard geraak het, so is 'n spreuk in die mond van die dwase.
Jesaja 19:14 Die HERE het daarin 'n gees van bedwelming gegiet, en Egipte is op 'n dwaalweg gebring in al sy werk, soos 'n dronkaard tuimel in sy uitbraaksel.
Jesaja 24:20 Die aarde waggel geheel en al soos 'n dronkaard en swaai heen en weer soos 'n naghut; en sy oortreding is
swaar op hom; en hy sal val en nie weer opstaan nie.
1 Korintiërs 5:11 maar nou skryf ek aan julle om nie om te gaan met iemand wat, al staan hy as 'n broeder bekend, 'n hoereerder is of 'n gierigaard of 'n afgodedienaar of 'n kwaadspreker of 'n dronkaard of 'n rower nie; met so iemand moet julle selfs nie saam eet nie.
Gaan terug na Inhoudsopgawe deur op die blou gedeelte te kliek.
( Terug na Bo )